2008 Italiaanse Grand Prix

Die 2008 Formule Een Italiaanse Grand Prix is op 14 September 2008 op die Autodromo Nazionale Monza, in Italië, gehou. Dit was die veertiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel vir Toro Rosso-Ferrari gewen.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy